Ek loop die pad - Amanda Strydom

submitted by Liket on 11/22/14 1

Ek loop die pad al lank, my lam so kaalvoet deur die kou van doeriekant se doringveld en kyk hoe lyk ek nou Ek loop die pad so sonder hoed deur son en wind en grou so kaalvoet op die slingerpad en kyk hoe lyk ek nou My lam, die gras is soms so groen die son is soms so lou maar ek loop hierdie pad alleen my lam en kyk hoe lyk ek nou Onthou jy nog hoe ons kon loop so loslyf en verspot so vlieg - vlieg oor die koppies heen 'n Ragab en 'n Lot Maar nou loop ek alleen, my lam so kaalvoet deur die kou en soms, net soms, dan wonder ek my lam, waar is jy nou en soms, net soms, dan wonder ek my lam, waar is jy nou? Lirieke: Amanda Strydom Musiek: Zane Cronje

Leave a comment

Be the first to comment

Collections with this video
Email
Message
×
Embed video on a website or blog
Width
px
Height
px
×
Join Huzzaz
Start collecting all your favorite videos
×
Log in
Join Huzzaz

facebook login
×
Retrieve username and password
Name
Enter your email address to retrieve your username and password
(Check your spam folder if you don't find it in your inbox)

×